Esther 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe neem die koning sy ring uit sy hand en gee dit aan Haman, die seun van Hammedáta, die Agagiet, die vyand van die Jode.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning is oorreed. Hy het sy seëlring van sy vinger afgehaal en dit vir Haman seun van Hammedata die Agagiet, die vyand van die Jode, gegee.
Afrikaans 1933/1953 Toe trek die koning sy seëlring van sy hand af en gee dit aan Haman, die seun van Hammed ta, die Agagiet, die teëstander van die Jode.
Afrikaans 1983 Toe haal die koning sy seëlring van sy vinger af en gee dit vir die vyand van die Jode, vir Haman seun van Hammedata die Agagiet,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het sy seëlring van sy hand afgehaal en dit vir Haman, die seun van Hammedata, die Agagiet, teenstander van die Jode, gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het sy seël afgehaal en hy het dit vir Haman seun van Hammedata gegee. Haman was van die nageslag van Agag en hy was die vyand van die Judeërs.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning het ingestem, sy seëlring van sy vinger afgehaal en dit vir Haman, die vyand van die Jode, gegee. Hy was die seun van Hammedata, ’n afstammeling van koning Agag van die Amalekiete.