Esther 1:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord het die koning en die vorste behaag; en die koning het gedoen volgens die woord van Memukan:
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het vir die koning en sy hoë amptenare reg gelyk. Die koning het toe gemaak soos Memukan voorgestel het.
Afrikaans 1933/1953 En die woord was goed in die oë van die koning en van die vorste, en die koning het gehandel volgens die raad van Memugan.
Afrikaans 1983 Die koning en sy hoë amptenare het hierdie voorstel goedgevind, en die koning het gedoen wat Memukan gesê het
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning en sy hoë amptenare het hierdie voorstel goed gevind, en die koning het gedoen wat Memugan voorgestel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning en die amptenare het gesê dit is goed, en die koning het gedoen wat Memukan gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning en sy hoë amptenare het van Memukan se voorstel gehou en besluit om dit te doen.