Ephesians 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat hy weet dat enige goeie ding wat iemand doen, dit van die Here sal ontvang, of hy slaaf of vry is.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle weet mos dat die Here elke mens wat sy werk goed doen, sal beloon, of dit nou slawe is of vry mense.
Afrikaans 1933/1953 omdat julle weet dat elkeen vir die goeie wat hy doen, loon van die Here sal ontvang, of hy 'n slaaf is of 'n vryman.
Afrikaans 1983 Julle weet tog dat die Here elkeen sal beloon as hy iets goeds gedoen het, of hy nou slaaf is of vry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want julle weet dat elkeen, indien hy iets goeds doen, dit van die Here as loon sal terug ontvang, of hy 'n slaaf is of 'n vryman.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet weet dat die Here goeie dinge sal teruggee vir almal wat goeie dinge doen, dit maak nie saak of hulle slawe of eienaars is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle weet mos dat God elkeen sal beloon vir die goeie dinge wat hy gedoen het; dit maak nie saak of daardie persoon belangrik is of nie.