Ephesians 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met goeie wil dien soos aan die Here en nie aan mense nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Doen julle werk entoesiasties, asof julle dit vir die Here doen en nie vir mense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en met goedwilligheid die Here dien en nie mense nie, |
| Afrikaans 1983 | Al is julle slawe, doen julle werk met lus, soos vir die Here en nie vir mense nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | terwyl julle met blymoedigheid julle diens verrig, soos vir die Here, en nie vir mense nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet julle werk graag doen. Dit moet vir julle wees soos wanneer julle vir die Here self werk, nie soos wanneer julle vir mense werk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Werk liewer hard omdat julle aan Christus behoort en doen wat God van julle vra so goed julle kan. Julle werk mos nie eintlik vir mense nie, maar vir die Here. Laat dit straal uit alles wat julle doen. |