Ephesians 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank op die aarde mag lewe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. |
| Afrikaans 1983 | “sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “sodat dit met jou goed mag gaan, en jy 'n lang lewe op aarde sal hê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here belowe: As jy jou ouers respekteer, dan sal dit goed gaan met jou en jy sal lank lewe op die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “sodat dit goed met jou sal gaan en jy ’n lang en gelukkige lewe mag hê.” |