Ephesians 6:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vrede vir die broeders en liefde met geloof van God die Vader en die Here Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag God die Vader en die Here Jesus Christus vrede, liefde en geloof vir ons broers en susters gee.
Afrikaans 1933/1953 Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!
Afrikaans 1983 Vrede vir die broers, en liefde en geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vrede vir die broers, en liefde en geloof van God die Vader, en van die Here, Jesus •Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God die Vader en die Here Jesus Christus sal vir julle almal vrede gee. Hulle sal vir julle help om lief te wees vir mekaar en om te glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) hy moet vir julle vertel hoe dit met my gaan sodat julle nie meer so bekommerd hoef te wees nie.