Ephesians 6:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat ek met dieselfde doel na julle gestuur het, sodat julle ons sake kan weet en dat Hy julle harte kan troos. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek stuur hom juis hiervoor na julle toe, dat julle kan weet hoe dit met ons gaan en gerusgestel kan word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het hom juis daarvoor na julle gestuur, dat julle ons omstandighede kan ken en hy julle harte kan troos. |
| Afrikaans 1983 | Ek stuur hom juis hiervoor na julle toe, sodat julle kan hoor hoe dit hier by ons gaan en, sodat hy die kommer in julle gemoed kan wegneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Juis hiervoor stuur ek hom na julle, sodat julle van ons omstandighede kan weet, en sodat hy julle harte kan bemoedig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek stuur hom na julle toe sodat hy vir julle kan vertel hoe dit met my gaan en sodat hy vir julle kan help om nie moedeloos te word nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is juis waarom ek hom na julle toe stuur: |