Ephesians 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Eer jou vader en jou moeder; (wat die eerste gebod met belofte is;) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Eer jou vader en jou moeder” is die eerste van die Tien Gebooie waaraan ’n belofte verbind is: |
| Afrikaans 1933/1953 | Eer jou vader en jou moeder -- dit is die eerste gebod met 'n belofte -- |
| Afrikaans 1983 | “Eer jou vader en jou moeder” is 'n baie belangrike gebod. En daar is nog 'n belofte by: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Eer jou vader en jou moeder,” dit is die eerste gebod met 'n belofte, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die Ou Testament is geskryf: Jy moet jou ouers respekteer. Dit is die eerste wet waarin die Here ook iets vir ons belowe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Skrif sê: “Jy moet jou pa en ma respekteer” - kyk mooi hoe gaan hierdie gebod verder, want dit is die eerste gebod waarin God iets beloof - |