Ephesians 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En neem die helm van verlossing en die swaard van die Gees, dit is die woord van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gebruik God se verlossing as ’n helm om julle koppe te beskerm. En gebruik die swaard van die Gees, dit is God se woord. |
| Afrikaans 1933/1953 | En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees -- dit is die woord van God -- |
| Afrikaans 1983 | Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dra ook die helm van verlossing en die swaard van die Gees – dit is die woord van God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het julle gered en julle moet dit aanvaar. Dit is soos die helm op 'n soldaat se kop. God praat met julle. Ja, die Heilige Gees sê vir julle wat God sê. Dit is soos die swaard waarmee 'n soldaat veg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy is nie meer in die kloue van die sonde nie; nee, jy is gered. Dit is soos ’n ysterhelm wat jou gesig en kop beskerm. Die boodskap van God is soos ’n swaard wat die Heilige Gees vir jou gee om die stryd mee te voer. |