Ephesians 6:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle voete is geskoene met die voorbereiding van die evangelie van vrede; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Trek die bereidheid om die Goeie Nuus van vrede te verkondig, aan soos skoene aan julle voete. |
| Afrikaans 1933/1953 | en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. |
| Afrikaans 1983 | en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en deur die bereidheid vir die evangelie van vrede as skoene aan julle voete aan te trek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die goeie boodskap ken en glo, die boodskap dat God vir ons vrede gee. Dit is soos 'n soldaat se skoene. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet altyd gereed wees om vir ander te vertel van die vrede wat Jesus vir ons bring. Dit moet soos die skoene aan jou voete wees. |