Ephesians 6:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kinders, gehoorsaam julle ouers in die Here, want dit is reg.
Afrikaans (NLV) 2011 Kinders, omdat julle aan die Here verbonde is, moet julle aan julle ouers gehoorsaam wees. Dit is mos die regte ding om te doen!
Afrikaans 1933/1953 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.
Afrikaans 1983 Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kinders, wees in die Here aan julle ouers gehoorsaam, want dit is hoe dit hoort.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kinders, julle behoort aan die Here. Daarom moet julle gehoorsaam wees aan julle ouers. Dit is die regte ding om te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir die kinders wil ek die volgende sê: as Christene moet julle na julle ouers luister. Dit is wat God van julle vra.