Ephesians 5:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Want die vrug van die Gees is in alle goedheid en geregtigheid en waarheid;) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit dié lig kom mos alles wat goed en reg en waar is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid. |
| Afrikaans 1983 | Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vrug van die lig bestaan immers uit alle goedheid en •geregtigheid en waarheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die dinge doen wat mense doen wat in die lig lewe, julle moet goeie dinge doen, dinge wat reg is, julle moet eerlik wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou dien julle die Here en leef dus soos mense wat in die lig kan sien wat hulle doel is. |