Ephesians 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie dan deelgenote met hulle wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dus: moenie saam met hulle aan hierdie dinge deelneem nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees dan nie hulle deelgenote nie. |
| Afrikaans 1983 | Met sulke mense moet julle niks te doen hê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet dus nie deel van hulle wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet julle nie saam met hulle slegte dinge doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bly weg van sulke mense af, hoe verder, hoe beter. |