Ephesians 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geen vuilheid of dwase praatjies of grappies wat nie gerieflik is nie, maar eerder danksegging. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ook skurwe stories, ligsinnige praatjies en vulgêre grappe pas nie by julle nie. Wat by julle pas, is om God te dank. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook nie gemeenheid en dwase of lawwe praatjies wat nie pas nie, maar liewer danksegging. |
| Afrikaans 1983 | Growwe, ligsinnige of vuil praatjies pas nie by julle nie; nee, dank aan God pas by julle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ook nie van skandelikhede en dwase of lawwe praatjies, wat alles onvanpas is nie, maar eerder van danksegging. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie lelike en dom dinge sê en slegte dinge oor ander mense sê nie. Mense wat aan Christus behoort, doen nie dit nie. Wanneer julle praat, dan moet dit net wees om vir God dankie te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oppas wat julle sê. Moenie lelik praat, vuil stories of skurwe grappe vertel nie. Dit pas nie by ’n Christen nie. Praat liewer só dat dit vir God aangenaam is om te hoor. |