Ephesians 5:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is 'n groot verborgenheid, maar ek spreek oor Christus en die gemeente. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is eintlik ’n diep geheim, en ek noem dit om die verhouding tussen Christus en die kerk te beskryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente. |
| Afrikaans 1983 | Hierin lê daar 'n diep geheimenis opgesluit, en ek pas dit toe op Christus en die kerk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie geheimenis is groot; ek sê dit met verwysing na Christus en die kerk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is baie moeilik om te verstaan hoe 'n man en 'n vrou een kan wees. Ek sê dit is net so moeilik om te verstaan hoe Christus en die kerk een is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense kan hierdie dinge nie altyd mooi verstaan of verklaar nie. Ek noem dit omdat dit vir ons iets leer oor die sterk band wat daar tussen Christus en sy kerk is. |