Ephesians 5:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want niemand het nog ooit sy eie vlees gehaat nie; maar voed en koester dit, net soos die Here die gemeente. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Mens haat mos nie jou liggaam nie, maar voed en versorg dit. Christus maak net so met ons, die kerk, |
| Afrikaans 1933/1953 | want niemand het ooit sy eie vlees gehaat nie, maar hy voed en koester dit, net soos die Here die gemeente. |
| Afrikaans 1983 | want niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie. Inteendeel, hy voed en versorg dit, soos Christus met sy kerk doen |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie; inteendeel, hy voed en koester dit, soos Christus sy •kerk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense is altyd lief vir hulleself en hulle sorg goed vir hulle eie liggame. Christus sorg ook so vir sy liggaam, die kerk, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het nog nie van iemand gehoor wat homself vurig haat nie. Nee, hy kyk liewer na homself en versorg homself mooi. |