Ephesians 5:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat Hy dit kan heilig en reinig met die waterbad deur die woord, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | om só die kerk aan God toe te wy nadat Hy die kerk met die water en deur die woord gereinig het en |
| Afrikaans 1933/1953 | om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord, |
| Afrikaans 1983 | Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat Hy haar kon heilig, deurdat Hy haar gereinig het deur die was met water en die woord. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesterf sodat die kerk, die gelowiges, aan God kan behoort. Nou is hulle rein, want hulle is gedoop en Christus het gesê hulle behoort aan Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het Hy gedoen sodat die kerk net God s’n kan wees en daar niks in die kerk moet wees wat nie by God pas nie. Dit het gebeur deur die doop en die Woord. |