Ephesians 5:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue in alles aan hulle eie mans wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet julle, vroue, in alles elkeen aan julle eie man onderdanig wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees. |
| Afrikaans 1983 | Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar soos die kerk onderdanig is aan Christus, so ook moet die vroue in alle opsigte aan hulle mans onderdanig wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die kerk dien vir Christus, en so moet die vroue ook altyd hulle mans dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos die kerk dus die leiding van Christus aanvaar, so moet die vrou ook haar man se leiding in alles aanvaar. |