Ephesians 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vrouens, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.
Afrikaans (NLV) 2011 Vroue, julle moet aan julle mans onderdanig wees, soos aan die Here.
Afrikaans 1933/1953 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.
Afrikaans 1983 Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vroue, wees onderdanig aan julle mans, soos aan die Here,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vroue, julle dien die Here, daarom moet julle ook julle mans dien,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat ek eers met die vroue praat. Jy moet die leiding van jou man aanvaar soos ons die leiding van die Here aanvaar.