Ephesians 5:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onderwerp julle aan mekaar in die vrees van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat julle respek het vir Christus, moet julle aan mekaar onderdanig wees.
Afrikaans 1933/1953 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.
Afrikaans 1983 Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees onderdanig aan mekaar, uit ontsag vir •Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle respekteer vir Christus, daarom moet julle mekaar dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat julle soveel respek vir Christus het, moet die een nie dink hy is beter of belangriker as die ander nie. Elkeen moet bereid wees om dáár te wees vir die ander een.