Ephesians 5:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dank God en die Vader altyd oor alles in die Naam van onse Here Jesus Christus; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê altyd in die Naam van ons Here Jesus Christus vir God die Vader dankie vir alle dinge. |
| Afrikaans 1933/1953 | terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus, |
| Afrikaans 1983 | Dank God die Vader altyd oor alles in die Naam van ons Here Jesus Christus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en God die Vader altyd oor alles in die Naam van ons Here Jesus •Christus dank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle behoort aan ons Here Jesus Christus en julle moet altyd vir God ons Vader dankie sê vir alles. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie vergeet om altyd vir God, die Vader, baie dankie te sê vir alles nie. Doen dit omdat julle aan Jesus Christus behoort en Hy julle in staat gestel het om dit te doen. |