Ephesians 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Praat met julleself in psalms en lofsange en geestelike liedere, sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here, |
| Afrikaans 1983 | en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | terwyl julle onder mekaar psalms, lofgesange en geestelike liedere laat opklink, ja, van harte tot die Here sing en psalmsing, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet sing wanneer julle bymekaar is, julle moet psalms en gesange en ander liedere sing. Julle moet sing en julle moet die Here prys met julle hele hart. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sing en leer mekaar met liedere wat uit die psalms kom of ander mooi geestelike liedere. Sing met julle hele hart vir die Here. |