Ephesians 5:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En moenie dronk word van wyn nie; maar word met die Gees vervul;
Afrikaans (NLV) 2011 Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak
Afrikaans 1933/1953 Moenie dronk word van wyn nie -- daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.
Afrikaans 1983 Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En moenie deur wyn bedwelm raak nie; daardeur ontstaan losbandigheid. Inteendeel: Word vervul deur die Gees,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie wyn drink en dronk word nie, want dan doen julle verkeerde en slegte dinge. Nee, julle moet altyd doen wat die Heilige Gees wil hê julle moet doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie te veel wyn drink nie, want dan verloor ’n mens beheer oor jouself. Laat jou hele lewe eerder deur die Gees beheer word.