Ephesians 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie ondeurdag optree nie, maar probeer uitvind wat God se wil is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. |
| Afrikaans 1983 | Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om hierdie rede moet julle nie onverstandig wees nie; probeer eerder om te verstaan wat die wil van die Here is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie dom dinge doen nie, julle moet seker wees dat julle verstaan wat die Here wil hê julle moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie julle lewens mors deur sonder ’n doel te leef nie, maar maak seker hoe die Here wil hê julle moet leef. |