Ephesians 5:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verlos die tyd, want die dae is boos. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Benut elke geskikte geleentheid, want ons lewe in slegte tye. |
| Afrikaans 1933/1953 | en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. |
| Afrikaans 1983 | Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet elke minuut reg gebruik, elke minuut wat julle lewe, want dit is nou die tyd wanneer mense slegte dinge doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie jou tyd mors nie. Maak die beste gebruik van elke geleentheid wat jy kry, want ons leef in moeilike en slegte tye. |