Ephesians 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as dwase nie, maar as wyse, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees dus baie versigtig hoe julle lewe. Moenie soos dwase mense leef nie, leef wys! |
| Afrikaans 1933/1953 | Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; |
| Afrikaans 1983 | Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Let daarom sorgvuldig op hoe julle leef – nie as onverstandiges nie, maar as wyses. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet julle seker wees dat julle reg lewe. Julle moet die regte dinge doen en sê. Julle moenie verkeerde dinge doen en sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wees baie versigtig hoe julle leef. Leef soos mense wat weet wat God van ’n sinvolle lewe verwag en nie soos mense wat niks daarvan weet nie. |