Ephesians 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal jou verlig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en alles waarvan die ware karakter aan die lig kom, is self lig. Daarom sê die lied: “Word wakker, jy wat slaap; staan op uit die dood, en Christus sal jou verlig!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn. |
| Afrikaans 1983 | En as iets bekend geword het, is dit in die lig. Daarom sê die lied: “Word wakker, jy wat slaap, en staan op uit die dood; en Christus sal jou lewe verlig.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | immers, alles wat sigbaar word, is lig. Daarom word gesê: Word wakker, jy wat slaap, en staan op uit die dood en •Christus sal sy lig oor jou laat skyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, 'n mens kan sien hoe iets is wanneer die lig daarop skyn. Daarom sing ons: Jy wat slaap, jy moet wakker word, jy moet weer begin lewe. Dan sal Christus 'n lig wees vir jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die lig kan ’n mens mos niks wegsteek nie en as dit eers in die lig is, is dit daar vir almal om te sien. Dit is daarom dat die Skrif sê: “Word wakker, jou slaper; word lewendig uit die dood, en Christus sal sy lig oor jou laat val.” |