Ephesians 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar alles wat bestraf word, word deur die lig openbaar, want alles wat openbaar word, is lig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as die lig daarop skyn, kom alle dinge se ware karakter aan die lig, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar al die dinge wat deur die lig bestraf word, word openbaar; want alles wat openbaar word, is lig. |
| Afrikaans 1983 | Maar alles word aan die kaak gestel wanneer die lig daarop val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tog word alles wat deur die lig ontmasker word, openbaar; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die lig op daardie dinge skyn, dan wys dit vir almal hoe daardie dinge is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die lig van Jesus egter daarop val, sal almal kan sien hoe sleg hierdie dinge werklik is. |