Ephesians 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is 'n skande om selfs te praat van die dinge wat in die geheim van hulle gedoen word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want mense doen in die geheim dinge wat te skandelik is vir woorde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want wat in die geheim deur hulle gedoen word, is skandelik selfs om te noem. |
| Afrikaans 1983 | Dit is 'n skande om selfs te praat oor die dinge wat die ongehoorsame mense in die geheim doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die dinge wat deur hulle in die geheim gedoen word – selfs net om daaroor te praat, is skandelik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle doen baie slegte dinge in die geheim, dit is so sleg dat 'n mens nie daaroor wil praat nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dinge wat die ongehoorsame mense so in die donker aanvang, is so vieslik dat ek dit nie eens hier wil noem nie. |