Ephesians 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Beproef wat vir die Here welgevallig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vind uit watter dinge die Here tevrede stel |
| Afrikaans 1933/1953 | En beproef wat die Here welbehaaglik is; |
| Afrikaans 1983 | Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beproef wat vir die Here aanneemlik is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet uitvind waarvan die Here hou en julle moet dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Leef dus soos mense wat niks wil wegsteek nie, maar wat alles oop en bloot in die lig doen. (Iemand wat so leef, is goed vir ander, tree op soos God van hom verwag en staan by die waarheid.) As julle iets doen, vra of die Here daarmee tevrede sal wees. |