Ephesians 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees dan navolgers van God, soos dierbare kinders; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat julle God se kinders is wat Hy liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; |
| Afrikaans 1983 | Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Volg dan die voorbeeld van God as geliefde kinders, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, julle moet doen soos God doen, want julle is sy kinders, Hy is lief vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak soos God gemaak het, want so maak kinders wat ’n liefdevolle Vader het. Elke dingetjie wat jy doen, moet van liefde straal. Dit is mos die voorbeeld wat Christus vir julle gegee het. |