Ephesians 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar aan elkeen van ons word genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar aan elkeen van ons afsonderlik is volgens Christus se vrygewigheid ’n genadegawe gegee.
Afrikaans 1933/1953 Maar aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.
Afrikaans 1983 Aan elkeen van ons is 'n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar aan elkeen van ons is 'n genadegawe geskenk, soos •Christus dit uitgedeel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus het vir elkeen van ons die genadegawe gegee wat Hy vir ons wou gee. Die genadegawe wat Hy vir ons gegee het, is soos 'n present.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie spesiale geskenke het Hy vir ons gegee sonder dat een van ons dit verdien het.