Ephesians 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Een God en Vader van almal, wat bo almal en deur almal en in julle almal is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | één God, ons almal se Vader; Hy heers oor almal, werk deur almal en woon in almal. |
| Afrikaans 1933/1953 | een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is. |
| Afrikaans 1983 | één God en Vader van almal: Hy wat oor almal is, deur almal werk en in almal woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in almal is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle behoort almal aan dieselfde God. Hy is die Vader van almal. Hy regeer oor almal en oor alles, Hy laat almal en alles vir Hom werk, Hy is in almal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En dan is daar ook net een God en Hy is die Vader van ons almal. Niks en niemand is soos Hy nie, want Hy is belangriker as alles en almal. Hy werk deur ons en woon in ons almal. Christus het vir elkeen van ons iets besonders gegee om in die gemeente te doen. |