Ephesians 4:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee ook nie plek aan die duiwel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en die duiwel so ’n houvas gee nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en gee aan die duiwel geen plek nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie die duiwel vatkans gee nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie vir die Duiwel plek gee nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie doen wat die duiwel vir julle sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie die duiwel kans gee om jou vas te trek nie. |