Ephesians 4:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Word toornig en sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie sondig as jy kwaad word nie. Moenie tot die aand toe kwaad bly, |
| Afrikaans 1933/1953 | Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; |
| Afrikaans 1983 | As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Word kwaad, maar moenie sondig nie. Laat die son nie ondergaan oor julle woede nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer julle kwaad word, dan moet julle nie sonde doen nie. Wanneer julle kwaad is vir mekaar, dan moet julle ophou om kwaad te wees voordat dit donker word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy vir iemand kwaad word, moet jy niks doen waaroor God skaam sal kry nie. Moet ook nie gaan slaap terwyl jy nog vir iemand kwaad is nie. |