Ephesians 4:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, lê die leuen af, spreek elkeen die waarheid met sy naaste, want ons is lede van mekaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom moet julle die leuen aflê en die waarheid teenoor mekaar praat. Ons is tog lede van dieselfde liggaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, lê die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede. |
| Afrikaans 1983 | Noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, vermy die leuen, en praat elkeen die waarheid met sy naaste, want ons is lede van een liggaam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet julle ophou om vir mekaar te lieg. Julle moet die waarheid praat met mekaar, want ons behoort almal aan mekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie vir mekaar lieg nie. Wees eerlik met mekaar, want ons speel mos almal saam in dieselfde span van God. |