Ephesians 4:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En word vernuwe in die gees van julle gemoed;
Afrikaans (NLV) 2011 Julle moet op ’n nuwe, geestelike manier leer dink.
Afrikaans 1933/1953 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
Afrikaans 1983 Julle gees en gedagtes moet nuut word;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle moet eerder in die aard van julle denke vernuwe word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle het geleer dat julle anders moet dink en nuwe mense moet word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet ’n nuwe gesindheid kry en op ’n nuwe manier oor dinge dink.