Ephesians 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As julle hom gehoor het en deur hom geleer is, soos die waarheid in Jesus is: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het tog van Hom gehoor. Julle het tog aangaande Homonderrig ontvang volgens die waarheid wat daar by Jesus is. Julle het tog in julle eenheidsband met Jesus die waarheid geleer, |
| Afrikaans 1933/1953 | as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus: |
| Afrikaans 1983 | Julle het tog van Hom gehoor, en omdat julle sy volgelinge is, is julle onderrig volgens die waarheid wat in Jesus is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het tog van Hom gehoor, en julle is oor Hom onderrig, volgens die waarheid wat in Jesus is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, julle het gehoor van Hom, julle het geleer van Hom, julle weet Jesus is self die waarheid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe julle van Hom gehoor het, het julle sy volgelinge geword. So het julle geleer wat die waarheid is, want dit is alleen as jy Jesus ken dat jy by die waarheid uitkom. |