Ephesians 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle het Christus nie so geleer nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar dis nie hoe julle Christus leer ken het nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle het Christus nie so leer ken nie, |
| Afrikaans 1983 | Maar dit is nie hoe julle Christus leer ken het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar julle het •Christus nie so leer ken nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle het vir Christus leer ken en toe het julle geleer dat al daardie dinge verkeerd is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het Christus egter nie so leer ken nie. |