Ephesians 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, ja, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. |
| Afrikaans 1933/1953 | met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra |
| Afrikaans 1983 | Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie hoogmoedig wees en gou kwaad word nie. Julle moet geduldig wees, julle moet mekaar vergewe omdat julle lief is vir mekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie voor op die wa wees nie en behandel ander mense so dat dit vir hulle lekker is om by julle te wees. As iemand jou kwaad maak of irriteer, beheer jouself deur steeds mooi teenoor hom op te tree. Laat liefde julle lojaal teenoor mekaar hou, ook wanneer julle voel julle het nou vir eers genoeg van mekaar gehad. |