Ephesians 4:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) tot volmaking van die heiliges, tot die werk van die bediening, tot opbouing van die liggaam van Christus.
Afrikaans (NLV) 2011 om God se mense toe te rus vir hulle dienswerk. Hulle werk is om Christus se liggaam op te bou.
Afrikaans 1933/1953 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus,
Afrikaans 1983 Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om die •heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, om die liggaam van Christus op te bou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus wil hê hierdie mense moet God se mense help sodat hulle beter en beter vir God kan werk, en sodat die kerk sterker en groter kan word, die kerk wat soos Christus se liggaam is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie mense, met die spesiale gawes wat hulle gekry het, werk saam om die gemeente te help en voor te berei om hulle werk as Christene in die wêreld goed te kan doen.