Ephesians 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daardeur kan julle, wanneer julle lees, my kennis in die verborgenheid van Christus verstaan)
Afrikaans (NLV) 2011 Deur dit te lees kan julle ’n begrip vorm van my insig in die geheime Christusplan.
Afrikaans 1933/1953 waardeur julle, as julle dit lees, my insig in die verborgenheid van Christus kan verstaan,
Afrikaans 1983 en as julle dit lees, sal julle 'n begrip kry van my insig in die geheimenis van Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer julle dit lees, sal julle daardeur my insig in die geheimenis van Christus kan begryp.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle nou verder lees, dan sal julle weet dat ek die boodskap oor Christus verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle nou verder lees, sal julle ook duidelik begin agterkom hoe die verrassende plan van God met Christus werk en hoe ek dit verstaan.