Ephesians 3:21 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan Hom kom die heerlikheid toe in die gemeente deur Christus Jesus deur alle eeue heen, wêreld sonder einde. Amen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kerk wat aan Christus Jesus verbind is, moet Hom prys deur al die geslagte heen tot in alle ewigheid! Amen. |
| Afrikaans 1933/1953 | aan Hom die heerlikheid in die gemeente in Christus Jesus deur alle geslagte tot in ewigheid! Amen. |
| Afrikaans 1983 | aan Hom kom die eer toe, in die kerk, deur ons verbondenheid met Christus Jesus, deur al die geslagte heen tot in alle ewigheid. Amen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aan Hom kom toe die heerlikheid in die •kerk en in •Christus Jesus, deur alle geslagte heen, vir ewig en ewig. •Amen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy verdien daarom al die eer wat die kerk het om te gee, veral as ons dink aan wat Christus Jesus vir ons gedoen het. Almal moet Hom so eer, nou, môre en tot in ewigheid. Mag dit so wees. |