Ephesians 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As julle gehoor het van die bedeling van die genade van God wat my aan julle gegee is: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het seker gehoor van die bediening wat God uit genade aan my toevertrou het, ’n bediening in julle belang. |
| Afrikaans 1933/1953 | as julle ten minste gehoor het van die bediening van die genade van God wat aan my verleen is vir julle, |
| Afrikaans 1983 | Julle het tog seker gehoor van die opdrag wat God in sy genade aan my gegee het in julle belang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het tog gehoor dat die taak van die bediening van God se genade teenoor julle aan my toevertrou is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het gehoor dat God goed was vir my en dat Hy vir my die werk gegee het om vir julle te vertel dat God ook vir júlle goed is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het seker al gehoor dat God my gevra het om vir julle te kom vertel hoe goed Hy regtig is. |