Ephesians 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En om die liefde van Christus te ken, wat die kennis te bowe gaan, sodat julle vervul kan word met al die volheid van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal julle Christus se liefde, wat alle verstand te bowe gaan, beleef. Mag julle heeltemal met die volheid van God vervul word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die liefde van Christus te ken wat die kennis oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God. |
| Afrikaans 1983 | Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, om die liefde van Christus te leer ken, wat alle begrip te bowe gaan, sodat julle gevul mag word met al die volheid van God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle kan seker wees dat Christus lief is vir julle, baie meer as wat julle besef. Dan sal julle presies wees soos God wil hê julle moet wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag God julle lewens met sy teenwoordigheid oorspoel sodat daar nie ’n stukkie van julle lewens is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie. |