Ephesians 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon; dat julle, gewortel en gegrond in liefde,
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal Christus deur die geloof in julle harte woon, en sal julle in God se liefde gewortel en gegrondves wees.
Afrikaans 1933/1953 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is,
Afrikaans 1983 dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat •Christus deur die geloof in julle harte mag woon, terwyl julle in die liefde gewortel en gegrond is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat julle sal glo in Christus, dat Hy in julle harte sal woon en dat julle lewens heeltemal vol liefde sal wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So sal Christus deel van julle lewens word omdat julle op Hom vertrou. Julle lewens sal gebou wees op liefde. Deur ander met liefde te behandel sal julle lewens die vastigheid kry wat julle nodig het.