Ephesians 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Na wie die hele familie in die hemel en op aarde genoem is,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is die Vader van elke gemeenskap in die hemel en op die aarde.
Afrikaans 1933/1953 van wie elke geslag in die hemele en op die aarde sy naam ontvang,
Afrikaans 1983 aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van wie elke geslag in die hemel en op aarde sy naam ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is die Vader wat almal laat lewe, almal in die hemel en op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die gelowiges, of hulle nou reeds in die hemel is of nog hier op die aarde, is wat en wie hulle is omdat God hulle so gemaak het.