Ephesians 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom buig ek my knieë voor die Vader van onse Here Jesus Christus,
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom kniel ek voor die Vader.
Afrikaans 1933/1953 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader van onse Here Jesus Christus,
Afrikaans 1983 Daarom kniel ek in gebed voor die Vader
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is baie goed vir ons. Daarom kniel ek en bid ek tot Hom, ons Vader.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juis daarom gaan ek op my knieë voor die Vader.