Ephesians 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom wil ek hê dat julle nie beswyk van my verdrukkinge vir julle nie, dit is julle heerlikheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Om hierdie rede vra ek dat julle nie moedeloos word oor my swaarkry ter wille van julle nie. Dit strek tot julle eer!
Afrikaans 1933/1953 Daarom bid ek dat julle nie moedeloos word by my verdrukkinge ter wille van julle nie. Dit is julle eer.
Afrikaans 1983 Daarom bid ek dat julle nie moedeloos word omdat ek om julle ontwil ly nie. Julle moet dit eerder as 'n eer beskou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom versoek ek julle om nie moedeloos te word as gevolg van my verdrukking ter wille van julle nie. Dit sal julle tot eer strek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat julle nie moedeloos sal word omdat ek swaarkry nie. Nee, julle kan trots wees dat ek swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek vra God daarom dat julle nie moed sal verloor omdat ek so swaarkry ter wille van julle nie. Dit wys eerder hoe belangrik julle is.