Ephesians 3:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens die ewige voorneme wat hy in Christus Jesus, onse Here, voorgeneem het:
Afrikaans (NLV) 2011 se ewige plan is, dié plan wat Hy deur Christus Jesus ons Here tot uitvoer bring.
Afrikaans 1933/1953 volgens die ewige voorneme wat Hy opgevat het in Christus Jesus, onse Here,
Afrikaans 1983 soos Hy Hom van ewigheid af al voorgeneem het om dit deur Christus Jesus, ons Here, tot uitvoering te bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ooreenkomstig sy ewige voorneme, wat Hy gemaak het in Christus Jesus, ons Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het lank gelede besluit wat Hy wou doen. Hy het Christus Jesus, ons Here, gestuur om dit te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die heel begin af het God geweet dat Hy met die koms van Christus, ons Here, hierdie plan van Hom aan die werk sou sit.